Welkom by die familie van die NG Gemeente van Paterson

Ons gee om

Ons het lief

Ons maak foute

Ons vergewe

Ons lag saam

Ons huil saam

Ons werk saam

Ons stry 

Ons faal

Ons staan op

Ons glo

Ons bid


 

Paterson:                   Sondagoggend: 9:30 - Diens & Kinderkerk

Alicedale:                    Sondagoggende: 11:00