Getuienis van Christelle Jansen v Rensburg & Mike Heim 

Ons is bevoorreg om die getuienisse te kon aanhoor van Christelle, wat 'n ernstige motorfiets ongeluk gehad het en in 'n koma in ICU geland het en die van Mike Heim wat 'n "skydive" ongeluk gehad. Beide se lewens het aan draaitjies gehang en altwee leef elke dag nog met die pyn en nagevolge van die ongelukke - MAAR NOGTANS SAL HUL JUBEL!

Kliek op die skakel hieronder om na hul getuienis te luister: 

Christelle & Mike se Getuienis





Mariette Swart deel met ons oor ...

Die Kruis ... Die hoop in ons pyn!

 

Coenie Pieterse - Vergifnis

Coenie Pieterse deel sy pad wat hy moes loop om die moordenaar, van sy vrou, die ma van sy twee dogters, te kon vergeef.